Nov 06-2011 [ Willie Cilliers ]
Vooraf sang.
Verkondiging van die Woord
Steve Jobs 2005
Posted in Erediens Videos | Comments
Oct 23-2001 (Matriek Diens) [ Manie Strydom ]
Posted in Erediens Videos | Comments
Plaas asb op afkondigings onder VOORBIDDING dat ons in OKTOBER in die besonder moet voorbidding doen vir Ander gemeentes en Godsdiensgroeperinge – dat ons in vrede sal saamleef, sê dankie vir godsdiensvryheid in ons land
Plaas dit op Sondag 2 Okt, 9 Okt , 16 Okt , 23 Okt , 30 Okt
In JULIE fokus ons op politieke partye.
Ons moet dus in die besonder voorbidding doen vir Politieke partye (Mag gebruik/misbruik. Verskil en verdraagsaam. Versoening en geregtigheid)
In MEI fokus ons op sakemanne en moet ons in die besonder voorbidding doen vir ons Sakemanne en dat die Here hulle ook sal bewaar.
In APRIL fokus ons op Oostenberg Subraad
Ons moet dus in APRIL in die besonder voorbidding doen vir ons OOSTENBERG SUBRAAD . Dink ook aan ons Raadslede en Amptenare wat diens , maar ook getuienis aan die publiek moet lewer.